Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected]
Hoewel hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat nr 10.
Die Little Paris Patisserie het Dinsdag sy deure geopen en die soetgebak laat jou mond sommer met die intrapsla water. Kleurvolle Franse macarons staan oral rond en die sjokolade tertjies loer vir my uit die vertoonvenster.
’n Verskeidenheid souttertjies en broodjies en ’n paar opsies vir koffie kan dit vinnig ’n stopplek vir besigheidsmense in die area maak.
Volgens eienaar Natasha Vilonel, het sy nog baie planne sodra hulle hul gaste kan nooi om te kom sit. Dit kan verseker ’n klein oase wees vir enigiemand wat net weer wil asem skep. Daarvoor sorg die atmosfeer en die groot bome en plantlewe in die tuin beslis.
My macarons en sjokolade tert word mooi verpak en met my koffie in die hand, kan ek nie wag om die eerste hap te vat nie. Ek maak dit sommer in die motor oop en geniet elke happie net daar en dan.
Die sjokolade tert het ’n gesoute karamelsous wat die regte balans tussen soet en sout opdis en ek wens die tertjie was effens groter of dat ek meer as een bestel het. Die macarons smelt in jou mond.
Gaan besoek gerus die Little Paris Patisserie sommer vandag nog. Die aanwysings op hul Facebook-blad neem jou sonder moeite na die regte plek. Pasop net vir die een-rigting straat!

Similar News

 

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

2 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

3 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

4 days ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

4 days ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Verfrissende kouewater-gemmerbier

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng. Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.Bestanddele:4,5 l koue water600 g (750 ml) suiker1 pakkie kitsgis30...

Met ’n kamera in haar hand

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Hap in ’n japtrap: Oreo-fudge

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Jy het net drie bestanddele nodig vir dié smullekker vinnige fudge.Bestanddele:500 g wit sjokolade400 g kondensmelk12 Oreo-koekies, fyngemaakMetode:Smelt die sjokolade en kondensmelk saam in die...

Latest News

Councillors could be held liable...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Katutura’s homeless learn from Baxu

2 days ago - 29 May 2020 | Environment

The Legal Assistance Centre (LAC) yesterday (28 May) brought the short film Baxu and the Giants to children and youth currently accommodated at the Katutura...

EES gets comfortable with his...

2 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

PAY on the go

2 days ago - 29 May 2020 | Social Issues

Physically Active Youth (PAY) has been able to reach 353 people in 55 households with food and toiletry packages as part of their outreach programme...

Power to the people

2 days ago - 29 May 2020 | Energy

A N$15.5 million electrification project to supply power to nine informal settlements and 1 000 households over the next five years, was signed by the...

Security threat biggest 5G concern...

2 days ago - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic...

2 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Wat is op jou bord...

3 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Bank assists with Covid test...

3 days ago - 27 May 2020 | Social Issues

Thanks to a donation of 500 reagent testing kits and nasopharyngeal swab collection kits by Bank Windhoek, the Namibia Institute of Pathology (NIP) can carry...

Load More