Toilet in hotel se plek

19 May 2019 | Infrastructure

Okahandja • Yolanda Nel



Twee maande ná die Okahandja Hotel-gebou stil-stil in die dorp gesloop is, het inwoners nou 'n nuwe hoofpyn, met die rommel wat steeds nie verwyder is nie.

Volgens 'n inwoner het dit amper 13 jaar geneem voor die hotel gesloop is al was dit net 'n bouval wat oorgebly het. Nou lê die rommel ná die slopery nog steeds daar. “Dit lyk nie of dit binnekort opgeruim gaan word nie,” het hy gesê.

Boonop gebruik sekere mense die oop stuk grond nou as 'n openbare toilet, wat higiëniese probleme tot gevolg het, nie eens gepraat van die reuk nie.

“Dit blyk asof die dorp net een pro-bleem vir 'n ander verruil het,” meen die inwoner.

Ander inwoners het vroeër vanjaar aangedui dat hulle hoopvol is dat wat ookal in die hotel se plek opgerig word, 'n indrukwende karakter na dié deel van die dorp sal bring ná meeste besighede jare gelede reeds hul werksaamhede na die westelike gedeeltes van die dorp geskuif het. Hulle is ook van mening dat dit werk vir talle werkloses kan skep.

Die hotel was aanvanklik in privaatbesit en nadat dit bankkrot gespeel het, het die Herero administasie dit oorgekoop. Die regering het dit in 1985 oorgekoop. In 2006 het dit afgebrand en was dit daarna nie veel meer as 'n wit olifant nie.

Daar is sprake dat daar probleme rakende die grond is en daarom staan die projek stil, maar geen terugvoer is deur die ministerie van werke en vervoer oor die kwessie ontvang nie.

Similar News

 

Building bridges

3 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Construction work continues on the Windhoek - Hosea Kutako International Airport road, with works set to start again on the bridge over Frank Fredericks drive...

Hundreds of houses unoccupied

1 week ago - 16 June 2019 | Infrastructure

A total of 1 201 houses constructed under the government’s Mass Housing Project countrywide are unoccupied either because they are incomplete, dilapidated, unaffordable or faulty....

New Safari development on the cards

2 weeks ago - 09 June 2019 | Infrastructure

A notice inviting interested and affected parties to attend a public meeting on the proposed development of a mixed use complex located on the property...

Windhoekers owe millions

2 weeks ago - 09 June 2019 | Infrastructure

Elvira HattinghResidents whose accounts are 120 days and more in arrears, owe the municipality (CoW) around N$450 million.According to the city's PRO, Lydia Amutenya, individuals...

Amendments bring more erven

1 month - 05 May 2019 | Infrastructure

Yolanda NelPlans to amend the general plan for Cimbebasia Extension 4 will see close to 200 erven that will be made available to the public.The...

Stadsraad grootste water morsjorse

1 month - 05 May 2019 | Infrastructure

Yolanda NelTwee maande ná ’n lekkasie by die munisipaliteit aangemeld is, het die navraag uiteindelik aandag geniet en is dit herstel.’n Inwoner van Windhoek sê...

Housing upgrades in pilot phase

1 month - 28 April 2019 | Infrastructure

The informal settlement upgrade pilot project (ISUPP) will be rolled out in the Katutura and Otjomuise residential areas in due course. In the meantime, this...

Only unoccupied structures to go

2 months ago - 15 April 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The bid to remove illegal structures on municipal land only refers to unauthorised incomplete and unoccupied structures. In an effort to clear the...

Okahandja se wit olifant groet stil-stil

2 months ago - 07 April 2019 | Infrastructure

Etlike jare ná inwoners van Okahandja ’n beroep op die ministerie van werke en vervoer gedoen het om ontslae te raak van die vervalle hotel...

Here's how to buy a PolyCare house

2 months ago - 07 April 2019 | Infrastructure

In reaction to government's efforts to alleviate the housing shortage and to reduce the housing backlog, Bank Windhoek announced that it will offer financing to...

Latest News

Building bridges

3 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Construction work continues on the Windhoek - Hosea Kutako International Airport road, with works set to start again on the bridge over Frank Fredericks drive...

Skills training for ­vulnerable moms

3 days ago - 23 June 2019 | Local News

Ester Kamati Twenty-five young mothers from the Lidar Community Foundation are receiving skills training for the next six weeks, thanks to the support of the...

Art and pets = Animals...

3 days ago - 23 June 2019 | Events

The SPCA Windhoek held its annual fundraiser – Animals by Night – last week, with a spectacular event at the FNCC.According to general manager of...

We are running out of...

3 days ago - 23 June 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh The date for dams supplying Windhoek to run dry has now advanced with between two and three weeks. The reason for...

Hope for Justin

3 days ago - 23 June 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw Justin Koch, a ten-year-old boy from Walvis Bay, has been ­battling with cerebral palsy spastic diplegia all his life.Born...

Help hier, asseblief!

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Windhoek • Rodney SwartbooiEk was onlangs by ’n konferensie op Otjiwarongo en dit was op pad terug wat ek afgekom het op ’n gesin, ’n...

Familie sonder hoop

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Nkurenkuru • Kenya Kambowe 'n Familie van vyf in die Kayeure-nedersetting in die Musese-kiesafdeling van Kavango-Oos bly in 'n 2x2 m-struktuur bestaande uit stukkies muskietnet,...

The heartbeat of the city

3 days ago - 23 June 2019 | Business

Windhoek • Lisa Plank A taxi driver cruises down the street, loud music blaring from the loudspeakers inside the car. With one hand he casually...

Pageant winner supports schools

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Winter is always a time for reflection and appreciating what you have, and this year is no different!During 2018, the first runner up of Miss...

Load More