Tydsame ontbyt

Terwyl daar met die kos niks skort nie, is daar beslis 'n behoefte aan opleiding nodig by dié eetplek.

12 May 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Yolanda Nel

Die koffiewinkel is sinoniem met Spar en voor ons die langpad terug na Windhoek aandurf, stop ons eers vir wat ons hoop ’n vinnige ontbyt sal wees.

Bean Tree op Swakopmund lyk na ’n gewilde eetplek vir ’n Sondagoggend, met families wat ná kerk iets kom hap. Ons kry sitplek, maar ek is onmiddelik geïrriteerd met die stoel wat nie stewig genoeg is nie. Dit voel skoon asof die stoel se pote onder my wil-wil meegee.

Daar is ook geen kelnerin in sig nie en ons wag ’n paar minute voor iemand vir ons spyskaarte bring.

Vir drankies bestel die ander grondboontjiebotter latte. Ek bestel ’n gesoute karamel latte, wat nie in voorraad is nie. Dus besluit ek op ’n warm sjokalade. Vir ontbyt eet ons spek, eiers en roosterbrood. Ek herhaal twee keer dat my eiers hard gebak moet wees en dat geen witte moet beweeg nie.

Ons blaai deur ou koerante, want die nuutstes is nog nie beskikbaar nie. Ons wag ’n rukkie vir ons drinkgoed en kos, met ’n tweede kelnerin wat ons kom bedien. En my eierwitte dans soos basaarpoeding op my bord rond. Ek stuur dit terug terwyl die ander solank begin eet.

Die latte is ’n sukses en die geur van grondboontjiebotter hang in die lug. Die kos is baie lekker en die spek is veral heerlik gebraai. ’n Derde kelner kom dek ons borde af en bring ons rekening.

As hierdie stop vir ’n lui lekker Sondag ontbyt is, is dit die ideale plek, maar vir ’n groep wat nog die langpad moet aandurf huis toe, sal ons dit in die toekoms heroorweeg. Met die kos is daar hoegenaamd niks verkeerd nie, maar die diens kort beslis ’n bietjie aandag.

Similar News

 

Triennial rescheduled to these dates

14 hours ago | Art and Entertainment

In light of the impact of the coronavirus pandemic, Bank Windhoek and the National Art Gallery of Namibia (NAGN), decided to reschedule the Triennial dates....

Vir ’n aandjie af

19 hours ago | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] kry nou die dag ’n boodskap dat ek vir ’n kompetisie moet inskryf, want ek is gelukkig as dit bysulke dinge kom.Daar...

Sean K part of African song

21 hours ago | Art and Entertainment

Namibian artist Sean K is one of 11 African artists who just released a new song, thanking health workers for their commitment and dedication during...

Happy in front of the computer

2 days ago - 01 June 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] a love for high tech things like website development and code, and adding some photography to that list, it’s easy to balance...

‘Onplaat’ vir Andries Bezuidenhout

2 days ago - 01 June 2020 | Art and Entertainment

Afrikaanse sanger Andries Bezuidenhout het pas sy derde solo album – Onplaats – op die wêreldwye web vrygestel. Dit bevat 12 oorspronklike komposisies, waarvan die...

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

5 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

6 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

1 week ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

1 week ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

2 weeks ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Latest News

Triennial rescheduled to these dates

14 hours ago | Art and Entertainment

In light of the impact of the coronavirus pandemic, Bank Windhoek and the National Art Gallery of Namibia (NAGN), decided to reschedule the Triennial dates....

Leaders discuss way forward

15 hours ago | Government

The Canadian Prime Minister Justin Tradeau and President Hage Geingob discussed the latest developments in the Covid-19 pandemic in a teleconference. In a statement from...

Vir ’n aandjie af

19 hours ago | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected]m.naEk kry nou die dag ’n boodskap dat ek vir ’n kompetisie moet inskryf, want ek is gelukkig as dit bysulke dinge kom.Daar...

Sean K part of African...

21 hours ago | Art and Entertainment

Namibian artist Sean K is one of 11 African artists who just released a new song, thanking health workers for their commitment and dedication during...

N$58 million to clean schools...

1 day - 02 June 2020 | Education

Windhoek • [email protected] Of more than 340 senior secondary schools across the country, the majority are ready to receive their learners.According to education executive director,...

N$1.4 million for shorn prison...

1 day - 02 June 2020 | Crime

Windhoek • [email protected] A convicted inmate serving 35-years behind bars for the killing of his girlfriend eight years ago, is suing prison authorities for N$1.4...

Mining expo cancelled

1 day - 02 June 2020 | Events

The Chamber of Mines today announced the cancellation of this year's edition of the Mining Expo and Conference.This comes after the Chamber initially announced that...

Another boost for disaster relief

1 day - 02 June 2020 | Disasters

FNB, through the FirstRand Namibia Foundation Trust, donated N$1.5 million to government in response to Covid-19 efforts and aims at supporting the unemployed, small and...

A new home for orphaned...

1 day - 02 June 2020 | Environment

Two lion cubs – the sole survivors of human wildlife conflict in the Sesfontein area – were relocated and released onto a 25 000ha fenced...

Load More