Tylo voeg daad by woord

Klein gebaar gaan ver

17 March 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel

Mej. Windhoek Gymnasium het 'n hart vir bejaardes en kinders.



Wat vir een tiener begin het as ’n geleentheid om aandag aan die inwoners van Senior Park te skenk, het nou in ’n groot gemeenskapsprojek ontaard.

Tylo Blaauw, Mej. Windhoek Gimnasium 2018, het die bejaardes van die outehuis kort voor Kersfees verlede jaar vir die eerst keer ontmoet. “Ons het lekker tee gedrink en koekies geëet,” vertel sy. Volgens haar het ons soveel te leer by ouer mense en is dit noodsaaklik dat hulle weet hoe belangrik hulle nog in die gemeenskap is.

Die lekkerste was om almal se stories te luister, “van die al die goeie dae”, lag sy.

Tylo is nou juis besig om geld in te samel sodat ’n lugverkoeler in die eetsaal ingebou kan word. “Dit is verskriklik warm en hulle bring soveel tyd in die saal deur, ek glo dit sal in hulle behoeftes voorsien.”

Meer as N$30 000 is reeds vir die projek ingesamel. “Ek is baie dankbaar vir almal wat hul harte oopgemaak het om hierdie projek te ondersteun,” sê sy.

Die kwotasie wat sy ontvang het om die lugverkoeler te installeer, was N$30 000 en sy gaan die geld wat oorbly slim gebruik. “Ek gaan ’n spesiale dag vir die oumense reël en hulle bietjie bederf,” vertel sy. Sy is ook besig om ’n lys van benodighede saam te stel om seker te maak hulle het alles wat hul nodig het.

Tylo is nie net betrokke by Senior Park nie. Haar ander liefdadigheidsprojekte sluit die Dierebeskermingsvereniging van Windhoek in, sowel as die Boomerang Kleuterskool in Katutura.

Similar News

 

Vlinders vlieg hoog

6 days ago - 18 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Oulike babaklere het 'n manier om enige mamma-hart te laat smelt en ander broeis te laat. Juis daarom het 'n mamma...

Beauty queens aim to uplift others

1 week ago - 11 August 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw The reigning Miss Teen Walvis Bay, Dominique Bouwer, and the first ever Miss Pre-Teen Walvis Bay, Malinda Bam, discussed...

Alles wat mooi is

2 weeks ago - 04 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel As die ekonomie begin knyp, dan doen jy wat jy kan om 'n ekstra geldjie te verdien. Só het dit gebeur...

Oom Basil plant dat die biesies bewe

3 weeks ago - 28 July 2019 | People

Gerine Hoff Oom Basil Paris is ’n pensioenaris van Rehoboth wat glo hy is die eerste Namibiër wat ’n pynappel geplant het wat nou ’n...

The heart of a champion

3 weeks ago - 28 July 2019 | People

Walvis Bay • Adolf Kaure At the tender age of 15, Delano Müller has conquered the world of martial arts.Müller, who is currently a grade...

Deur God geseën

1 month - 21 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Nadat 'n ma self ervaar het hoe vinnig babas uit hul klere groei, kon sy nie help om te wonder hoe...

'n Huis vol aapstreke

1 month - 14 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelMet 'n behoefte aan mooi en unieke uitrustings vir kinders, teen 'n bekostigbare prys, het een mamma 'n entrepreneur geword toe sy...

Get yourself a sleepin', walkin', livin' doll

1 month - 07 July 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw In what can very much be described in the words of Cliff Richard and The Young Ones 1959-hit, “Living...

Silently moving through the city

1 month - 07 July 2019 | People

Windhoek • Lisa Plank Axel Conrad slips the key into the ignition of his SUV and turns it on.You can't hear a thing.“The engine is...

Through his lens

1 month - 30 June 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel With no experience or any knowledge of photography, an entrepreneur began looking­ at life differently ­after developing his first set of...

Latest News

Thomas, Armas victorious

5 days ago - 18 August 2019 | Sports

Windhoek • Limba MupetamiThe electrifying 19th edition of the Old Mutual Victory was won by Reinhold Thomas and Alina Armas in the respective men and...

City of angels

6 days ago - 18 August 2019 | Society

Tanja Bause “More and more kids in Namibia are being orphaned daily and fewer people are taking care of them,” says Bettie Hoakhaos (52) of...

Ongos on the go

6 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

The groundbreaking ceremony for the N$ 4.3 billion housing project of the Ongos Valley took place in the capital this earlier this week. A total...

Residents and |Gôagoses at loggerheads

6 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

Residents of Duneside informal settlement in Rehoboth’s Block E said they want their Town Council and the Rehoboth Urban East Constituency office to bring basic...

Good possibility for rain

6 days ago - 18 August 2019 | Disasters

Swakopmund • Erwin LeuschnerFor many Namibians, especially farmers, there may be a small glimmer of hope. The strong El Niño phenomenon, which is one of...

Giving hope to the destitute

6 days ago - 18 August 2019 | Social Issues

Walvis Bay • Leandrea Louw The Promiseland Trust, established in Walvis Bay in 2009, feeds more than 2 500 children across the town every day.Founded...

Vlinders vlieg hoog

6 days ago - 18 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Oulike babaklere het 'n manier om enige mamma-hart te laat smelt en ander broeis te laat. Juis daarom het 'n mamma...

Agriculture in harmony with nature

6 days ago - 18 August 2019 | Environment

“Sustainability so often has negative connotations,” says Fabian von Hase. He finds the term “ecological health” more fitting.“Sustainable means that we do less harm to...

Prickly intruders

6 days ago - 18 August 2019 | Environment

Windhoek • Theresa Lang Gunhild Voigts carries gardening tools with her wherever she goes. Peek in her car and you will find rakes, saws and...

Load More