Vat jou woef vir ‘n stap

25 November 2021 | Art and Entertainment

Yolanda Nel
In ‘n poging om broodnodige fondse vir die veeartspraktyk op Okahandja in te samel, word daar Saterdag ‘n heerlike pret stap aangebied.
Volgens organiseerder Martie Horitzauer van die Okahandja Running Club, bestaan daar al ‘n geruime tyd ‘n groot nood, met diere wat bloot net nie gehelp kan word nie, omdat daar geen medikasie en ander benodighede is om hulle te behandel nie. “Ons hou daarom ‘n stap voor die Spar parkering en almal is welkom,” sê sy opgewonde.
Kostes vir die stap beloop N$50 per persoon en N$50 per troeteldier wat saam aan die 5km staproete deelneem. Registrasie begin om 06:30 en die stap begin om 07:00. Alle troeteldiere moet aan leibande wees.
“Ons hoop om die staatsveaarts met opgraderings te kan help,” vertel Martie. Sy is dankbaar vir Coral Paint wat reeds verf vir die projek geskenk het, sowel as vir Cando Farming, wat met elektriese herstel werk gehelp het.
Op 4 Desember sal Martie en haar span ook ‘n heerlike pilates sessie aanbied. Kostes beloop N$150 per persoon en sluit 'n waterbottel en Pilates oefenprogram in. Alle fondse sal ook aan die veaarts oorhandig word. Die geleentheid vind by die African Dreams gastehuis plaas, van 06:30.
Vir meer inligting of om betrokke te raak, skakel vir Martie by 081 783 9444.

Similar News

 

And the ‘Doek’ goes to…

6 days ago - 23 November 2021 | Art and Entertainment

Ndawedwa Hanghuwo, Natasha Uys, Pauline Ndhlovu, and Namafu Amutse were last week announced as the 2021 Bank Windhoek Doek Literary Awards winners at a ceremony...

Best of Beethoven

1 week ago - 22 November 2021 | Art and Entertainment

A concert dedicated to the work of Beethoven is to be performed by the Namibian National Symphony Orchestra (NNSO) and Cantare Audire in Windhoek on...

Chill with Windhoek Express

1 week ago - 18 November 2021 | Art and Entertainment

Recurring events• 07:00 Bio-Markt / Green Market at the Stephanus Church (Dr Kenneth Kaunda Street) in Windhoek until 12:00 every Saturday.• 16:00 Coffee and Cake...

Skryf jou kind nou in vir dramaklasse

2 weeks ago - 15 November 2021 | Art and Entertainment

Behalwe vir die feit dat drama baie pret is, help dit ook talle kinders met hul selfbeeld en as dit iets is wat jy vir...

The Zambians are coming!

2 weeks ago - 15 November 2021 | Art and Entertainment

This exhibition opening at the National Art Gallery on 18 November, is an initiative that was developed by Zambian artists Mulenga Mulenga, Aubrey Chali, Danny...

NAGN allows art to go mouldy

2 weeks ago - 14 November 2021 | Art and Entertainment

Windhoek • Katharina MoserIt goes without saying that valuable art with national significance are to be treated with a certain basic degree of appreciation and...

Rolprente laat die geld inrol

2 weeks ago - 14 November 2021 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vreeslike bohaai oor ’n banier in Walvisbaai met die woorde “Welcome to Saudi Arabia” vir ’n internasionale rolprentreeks wat plaaslik geskiet word,...

Chill with Windhoek Express

2 weeks ago - 11 November 2021 | Art and Entertainment

Recurring events• 07:00 Bio-Markt / Green Market at the Stephanus Church (Dr Kenneth Kaunda Street) in Windhoek until 12:00 every Saturday.• 16:00 Coffee and Cake...

Zybrand se ‘Vlerke Neer’ roer die hartsnoere

2 weeks ago - 09 November 2021 | Art and Entertainment

Zybrandt is een van die mees opwindende nuwe stemme in die Afrikaanse musiekbedryf.Sy debuut-liedjie “Anders” wat vroeër vanjaar uitgereik is, het verskeie posisies op radio-trefferlyste...

Namibiërs op die kleinkassie

3 weeks ago - 05 November 2021 | Art and Entertainment

Yolanda NelWou jy nog altyd op die televisie wees, maar jou ouers wou nie vir dramaklasse betaal nie? Wel nouis jou kans!ABS Produksies gaan binnekort...

Latest News

Kiddie Sport remains a hit

15 hours ago | Sports

Since 1992, Kiddie Sport has been introduced to most pre-primary and primary schools in the capital, which means that the programme has been taking place...

Big cheque for Autism Association

16 hours ago | Sports

The Nedbank for Autism Series has again shown spectators far and wide why it is one of the most influential sought after golfing events on...

Things to consider when buying...

16 hours ago | Agriculture

Windhoek • Hanks SaisaiCrop farming is an agricultural activity that involves the tilling or cultivation of the land to ensure its preparedness before a farmer...

16 completed projects handed over

1 day - 28 November 2021 | Environment

The Empower to Adapt: Creating Climate Change Resilient Livelihoods Through Community Based Natural Resource Management in Namibia (CBNRM EDA) Project officially handed over 16 completed...

The role of CSR as...

1 day - 28 November 2021 | Opinion

Windhoek • Marlize HornCorporate Social Responsibility (CSR) is a broad term, but in essence it is the ownership that a company takes for its role...

Lifers make bid for early...

1 day - 28 November 2021 | Justice

Windhoek • [email protected] men sentenced to ultra-long imprisonments including life, are battling to be released on parole after serving more than half of their jail...

Munisipale bateregister uiteindelik in plek

4 days ago - 25 November 2021 | Government

Windhoek • [email protected] Windhoek munisipaliteit sê sy bateregister is voltooi ten spyte van kommer wat deur die kantoor van die ouditeur-generaal (OG) geopper is dat...

Osona area hit by veld...

4 days ago - 25 November 2021 | Disasters

Although the veld fires in the area surrounding Windhoek have calmed down recently, several major fires broke out countrywide yesterday. This image shows a fire...

Rolspelers vergader oor straatkinders

4 days ago - 25 November 2021 | Social Issues

Die ministerie in die presidensie verantwoordelik vir geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn is die gasheer van ’n driedaagse slypskool om ’n oplossing te probeer vind...

Load More