Verfrissende kouewater-gemmerbier

14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng.
Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.
Bestanddele:
4,5 l koue water
600 g (750 ml) suiker
1 pakkie kitsgis
30 ml fyn gemmer
5 ml kremetart
75 g (125 ml) rosyntjies met pitte, gekneus

Metode:
Meng al die bestanddele saam in ’n groot kastrol of houer.
Sit die deksel op en laat dit 24 uur by kamertemperatuur staan om te gis.
Syg die bier deur ‘n skoon doek, gooi dit in bottels en verkoel.
Wenk: Gooi die bier eerder in glasbottels as in plastiekbottels.
Nog ’n wenk: Moenie die prop té styf opdraai nie, anders kan die bottel dalk ontplof.
En ’n finale wenk: Draai die bottels elke dag vir ’n paar sekondes oop sodat die gas kan ontsnap.

Similar News

 

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

1 day - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

2 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

3 days ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

4 days ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected]we.com.naHoewel hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat...

Met ’n kamera in haar hand

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Hap in ’n japtrap: Oreo-fudge

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Jy het net drie bestanddele nodig vir dié smullekker vinnige fudge.Bestanddele:500 g wit sjokolade400 g kondensmelk12 Oreo-koekies, fyngemaakMetode:Smelt die sjokolade en kondensmelk saam in die...

Latest News

Councillors could be held liable...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Katutura’s homeless learn from Baxu

1 day - 29 May 2020 | Environment

The Legal Assistance Centre (LAC) yesterday (28 May) brought the short film Baxu and the Giants to children and youth currently accommodated at the Katutura...

EES gets comfortable with his...

1 day - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

PAY on the go

1 day - 29 May 2020 | Social Issues

Physically Active Youth (PAY) has been able to reach 353 people in 55 households with food and toiletry packages as part of their outreach programme...

Power to the people

1 day - 29 May 2020 | Energy

A N$15.5 million electrification project to supply power to nine informal settlements and 1 000 households over the next five years, was signed by the...

Security threat biggest 5G concern...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic...

2 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Wat is op jou bord...

2 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Bank assists with Covid test...

3 days ago - 27 May 2020 | Social Issues

Thanks to a donation of 500 reagent testing kits and nasopharyngeal swab collection kits by Bank Windhoek, the Namibia Institute of Pathology (NIP) can carry...

Load More