Vier fees ­vir droogtehulp

17 February 2019 | Events

Yolanda Nel



“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”

Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling vir boere in nood te hou. “Sommige boere het nege jaar laas genoeg reën gekry,” sê Marcha Reed van MR Entertainment. En volgens haar, het sy net 'n halwe geleentheid nodig om 'n spesiale geleentheid te reël.

Marcha is lid van die Namibië Boere Hartklop/Droogtehulp groep op Facebook. “Ek sien al vir jare hoe hulle boere help met voer deur skenkings en aanlynveilings,” vertel sy. Toe sy weer 'n stukkie sien, is 'n voorstel aan Henriëtte le Grange en Wildred Weise gemaak om 'n vertoning te reël om nog meer geld in te samel.

Daarmee saam daag Marcha almal op haar MR Entertainment-blad uit om elkeen net N$50 by te dra. “Hierdie geld bring 'n klein bietjie verligting vir 'n boer in nood. Op die ou einde maak talle klein bydrae 'n groot verskil,” sê sy. “Vir iemand wat daagliks sy diere se karkasse moet optel omdat daar nie kos is nie, gaan 'n paar bale voer die wêreld beteken.”

In terme van die vertoning, vind dit op 6 April in WHS se saal plaas. Hier sal gaste met die klanke van Adam Tas en Brendan Peyper vermaak word. “Dit gaan 'n kuiergeleentheid vir die hele gesin wees,” sê Marcha, en voeg sy by dat daar ook 'n verskeidenheid kosstalletjies sal wees. “Dit alles om 'n verskil in iemand se lewe maak.”

Kaartjies kos N$150 vir volwassenes en N$80 vir voorskoolse kinders en is via Webtickets of enige Pick n Pay te koop.

Alle geld gaan vir die aankoop van voer wat aan boere geskenk gaan word wat aansoek om hulp gedoen het.

Gaan koop vandag dus nog jou kaartjie of maak 'n klein donasie.

Similar News

 

'n Fees van eg Namibies

1 week ago - 17 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelVeertien eg Namibiese besighede het die geleentheid aangegryp om by Wernhil Park-inkoopsentrum se eerste Made in Namibia-ekspo uit te stal.Die handelskou loop...

Dis 'n bielie van 'n braaifees

2 weeks ago - 10 March 2019 | Events

Pret en plesier wag op 29 en 30 Maart vir braaivleis-aanhangers, wanneer die Kaizerstraat Boerevereniging die NLU Agribraai by die Hage Geingob-stadion aanbied.Volgens die organiseerders...

Celebrating the fairer sex

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelThere will never be enough platforms to celebrate women or platforms where women can get opportunities to share their experiences, struggles and...

For the love of animals

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelNamibians are divided about plans by the McLaren Circus to visit different towns in the country later this year.The South African-based circus...

A tribute to ­conservationists

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Dirk Heinrich More than a hundred guests were present last week when Peter Bridge­ford's latest book Conservation pioneers in Namibia – and stories...

Delving into the Dark Web

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

On Monday (4 March), the Scientific Society in Windhoek hosts a public talk by Andrew Fordred titled The Dark Web, what is it? This talk...

Overwhelming interest for Into the Okavango

4 weeks ago - 24 February 2019 | Events

Dirk Heinrich - More people than anticipated attended the Namibia Scientific Society's hosting of the National Geographic documentary Into the Okavango last week.The project director...

Dis tyd vir skoffel in die ooste

1 month - 17 February 2019 | Events

Dit is om die draai en beslis nie iets wat jy wil misloop nie, so merk nou reeds 21 Maart op jou kalender en kom...

Sunday fun day around the corner

1 month - 17 February 2019 | Events

Yolanda NelIf you are looking for a relaxing event on Sunday before a busy week that lies ahead, then mark 3 March on your calendar.During...

­Inspiring ­women ­entrepreneurs

1 month - 10 February 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel Several requests over the last couple of months led to the re-launching of Future Females in Namibia, and on Thursday,...

Latest News

Beach volleyball action at the...

1 hour ago | Sports

Social division action from the first day of the Namibian Volley Ball Federation (NVB) organised 2019 Bank Windhoek Swakopmund Beach Volleyball tournament at the Mole....

Schools compete at desert sport...

1 hour ago | Sports

The sixth annual Buco Desert Sport Festival took place from 19 to 23 March at the Walvis Bay Private High School sports field. This year...

Bullseye

1 hour ago | Sports

Thirty eight archers are competing at the first ever outdoor target archery competition in Swakopmund. The competition which is taking place over two days...

The soldiers among us

1 hour ago | Sports

Windhoek • Yolanda NelHundreds of athletes and rookies joined in the fun during the Toyota Warrior Race that took place at Heja Lodge yesterday. Armin...

Two in a row for...

1 hour ago | Sports

Swakopmund • Adolf KaureThe second edition of the Sanlam Coastal Marathon took place in Swakopmund.Mynhard Kauanivi won the men's 42.2 km marathon for the second...

Fundraising for strays

1 day - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelGiven that a single pair of dogs and their offspring are able to produce more than 11 000 puppies a year and...

Kom bak en brou saam

1 day - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelWou jy nog altyd ook koekies mooi versier, maar die taak lyk glad nie bereikbaar nie?Dan is hierdie ’n geleentheid wat jy...

Little foot entertains

1 day - 24 March 2019 | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

A better future for the...

1 day - 24 March 2019 | Social Issues

Windhoek • Yolanda NelStatistics on how many Namibian children are at risk, is dire. As a result, a group of people decided that something needs...

Load More