Vriendelik en flink

Van vinnige etes tot dekadente nageregte

27 January 2019 | Art and Entertainment

Vir 'n vinnige middagete of 'n uitgereikte kuiertjie om bekers koffie, is daar net een plek.

Yolanda Nel - Dis Vrydag en die horlosie lees 15:12. Ek is rasend.

'n Gebrek aan middagete laat my hangry, wat in geen situasie 'n goeie ding is nie. Vir diegene wat nie weet wat dit beteken nie, dit is wanneer honger en woede meng. Die woede is gewoonlik vanweë die honger. Dit is soos olie op vuur. Die gevolg is 'n ontploffing van emosies en in my geval, trane. “Enigiemand, voer my net!” wil ek skree.

Ek gaan sit in een van my gunsteling koffiewinkels. Slowtown. Die kelner kom met 'n glimlag nader en groet. “Die gewone mevrou?” en ek knik. “Maak net seker dis decaf asseblief,” waarsku ek.

Niks gaan hierdie leeu van die woede tem soos 'n verfrissende iced coffee en 'n heerlike brötchen nie. Met hoender en ekstra avokadopeer. Ek vermoed ons kelner het my bui aangevoel en ons drink- en eetgoed is minute later voor ons neergesit.

Nog voor ek die eerste sluk van my koffie geniet, vat ek eers vinnig 'n hap en die ekstra avokadopeer val letterlik af. Elke hap is 'n ware mondvol. Terwyl ek verder eet, sien ek al klaar uit na die volgende keer wat ek hierdie selfde ete sal bestel. Daarna is my hangriness net 'n lui huiskat en ek sit rustig agteroor en geniet my koffie.

Behalwe vir hulle vinnige en flinke diens, geniet ek dit om keer op keer terug te gaan omdat die personeel so vriendelik en behulpsaam is. Indien daar nie 'n tafel reg is nie, maak hulle gou 'n plan.

Nog 'n groot aantrekking is hulle dekadente sjokolade kaaskoek, waarvan ek eenvoudig nie genoeg kan kry nie. Romerig en soos fluweel, smelt dit in jou mond. Beslis een van my guilty pleasures waaroor ek nooit sal spyt voel nie. Nie eers al het ek vandag met 'n dieet begin nie.

Gaan maak 'n draai. Sit terug in geniet 'n koppie koffie of tee, warm of koud. Eet 'n sny koek, dis die moeite werd. Jy gaan nie spyt wees nie.

Daar is drie Slowtown koffiewinkels in die hoofstad, twee in die Grove Mall en een in die hoofstraat.

Similar News

 

Events calendar

1 week ago - 15 April 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Follow the hidden magic, an exhibition by Anja Nowack, can be viewed at El Barrio in Windhoek until 17 April.• On the Brink,...

Your own worst enemy

1 week ago - 14 April 2019 | Art and Entertainment

It's 1986 and an encounter at an amusement park leaves one young girl so unsettled, she suppresses the memory for more than three decades.Fast-forward to...

Jyz York drops '3'

1 week ago - 14 April 2019 | Art and Entertainment

Omaruru • Adolf Kaure Rapper Jedidiah Yorokee Ziabulela, better known as Jyz Yorke, recently released a mixtape titled 3.A mixtape is a compilation of music,...

Vir 'n lekker mondvol

1 week ago - 14 April 2019 | Art and Entertainment

Gobabis • Yolanda NelMet die inloopslag sien ek amper nie die naam raak nie, maar met sy groen geverfde mure, kan die Groentemandjie koffiewinkel op...

On rescuing and being Rescue(d)

2 weeks ago - 07 April 2019 | Art and Entertainment

A creative skill that developed at a young age “at a time when we had no books, pens or pencils”, has become not only bread...

DJ Alba releases latest single

2 weeks ago - 07 April 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Adolf KaureAlba Hamukwaya, better known in music spheres as DJ Alba, released her latest single titled “Cymatix” recently.Alba, who attended high school in...

Events

2 weeks ago - 07 April 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Follow the hidden magic, an exhibition by Anja Nowack, can be viewed at El Barrio in Windhoek until 17 April.• On the Brink,...

A father's revenge

2 weeks ago - 07 April 2019 | Art and Entertainment

After his son is killed by drug dealers, snow plough driver and “Citizen of the Year” Nels Coxman (Liam Neeson) begins to hunt down the...

When old and new unite

3 weeks ago - 31 March 2019 | Art and Entertainment

The kid who would be king opens with an animated overview of the Arthurian legend, quickly bringing viewers up to date on King Arthur, his...

Events calendar

3 weeks ago - 31 March 2019 | Art and Entertainment

Currently running• On the Brink, an exhibition by visual artists Ndakondjelwa Nghipandulwa and Davido Indongo can be viewed at the National Art Gallery until 4...

Latest News

Klein dade, groot harte

1 week ago - 15 April 2019 | Social Issues

Toyota Indongo het verlede week in die vroeë oggendure gaan blikskud , alles ten bate van kanker. Die gesigte getuig dat 'n klein daad almal...

Staalperde in die wilde weste

1 week ago - 15 April 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel Van 3 tot 5 Mei behoort die baan aan motorfietsentoesiaste, met die twee-jaarlikse Olifant-wedren op Gobabis wat 'n groot makietie beloof.“Die...

Only unoccupied structures to go

1 week ago - 15 April 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The bid to remove illegal structures on municipal land only refers to unauthorised incomplete and unoccupied structures. In an effort to clear the...

Asbestos removal project under way

1 week ago - 15 April 2019 | Environment

Arandis • Leandrea Louw The Walvis Bay municipal council accepted a proposal by Adcon CC to rehabilitate the hazardous waste site and create more space...

The gentleman netball coach

1 week ago - 15 April 2019 | People

Walvis Bay • Adolf Kaure Bobsey Kanku Musambani whose coaching has transformed netball at the coast since his introduction to the sport, was born in...

Social entrepreneurs making their mark

1 week ago - 15 April 2019 | Education

The Red Bull Amaphiko Connect 2019 event took place at the end of March at a warehouse in Windhoek's northern industrial with more than 30...

Say it!

1 week ago - 15 April 2019 | Opinion

Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say. Riverside avenue in Swakop which describes exactly where it is,...

Events calendar

1 week ago - 15 April 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Follow the hidden magic, an exhibition by Anja Nowack, can be viewed at El Barrio in Windhoek until 17 April.• On the Brink,...

Go forth and save!

1 week ago - 15 April 2019 | Banking

Many graduates can benefit by adopting good money management principles early in their careers to ensure a stable and stress free financial future. “Whether you...

Load More