Want gesonder eetgoed is lekker

29 October 2018 | Business

Yolanda Nel - Wat twee jaar gelede vir een gesin 'n leefstylverandering was, het nou in 'n groeiende besigheid ontaard.

Dit was met dié verandering dat Ciske Smith besef het alles wat ons eet, suiker bevat en glad nie gesond is nie. “Wanneer jy eet, moet jy jouself afvra, is dit goed vir my liggaam? En dan sit jy baie vinnig baie produkte op die rak terug.”

Sy het toe besluit om haar eie mayonnaise en grondboontjiebotter te maak. “En dit bevat geen preserveermiddels nie!” sê sy trots. Ook dus die naam, No sh!t added.

Sy sê mense lig soms 'n wenkbrou oor die naam, maar volgens Ciske is dit presies wat dit is, “dis gesond en daar is geen gemors binne die produk nie”.

Ciske het die twee produkte aanvanklik net vir haar gesin gemaak en familie en vriende daaraan laat proe. “Dit was só gewild onder almal wat ons ken, ek het besluit om dit te begin bemark.”

Sy het juis met die idee vorendag gekom omdat sy nie produkte gekry het wat na haar smaak was nie, en sy het besluit om dit self te maak. “Beste van alles, dit vat nie eers baie tyd nie. Jy moet net begin. Meer nog, dis lekker om jou eie produkte te maak.

“My wens is dat mense besef dat dit wat ons daagliks eet 'n uitwerking op ons gestel het en dat meer mense sulke leefstylveranderinge moet aanpak,” sê sy. Want hoe groter die behoefte aan gesonder opsies, hoe meer produkte sal op die mark beskikbaar gestel word.

“Sonder suiker het jy meer energie, slaap jy beter en daar is nog 'n honderd ander voordele,” vertel sy. Ciske sê dit is steeds vir haar moeilik om nee dankie te sê vir 'n sny koek of 'n lekker happie roomys. “Daarom gaan ek ook nou my eie roomys maak.”

Die mayonnaise hou ongeveer drie weke in die yskas, terwyl die grondboontjiebotter tot twee maande kan hou. “Maar wees gewaarsku, dis so lekker, dit gaan nooit so lank staan nie,” lag sy.

Haar reeks kan by [email protected] in Nelson Mandela-rylaan gekoop word, of kontak haar by [email protected]

Similar News

 

Little foot entertains

1 hour ago | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

Vir die perfekte bril

2 weeks ago - 10 March 2019 | Business

Yolanda NelAlmal ken die storie van Rooikappie. “Ouma, hoekom is jou oë so groot? Om jou beter te kan sien my kind.” En as jy...

Subsidies for struggling farmers

2 weeks ago - 10 March 2019 | Business

In light of the dire situation many farmers are finding themselves in, agricultural business Agra pledged N$500 000 to the Dare to Care Fund that...

Spicing up Windhoek’s night life

2 weeks ago - 10 March 2019 | Business

A group of young entrepreneurs have embarked on a business to bring life into the city after hours following the opening of Pelican Café last...

Pack your bags and a picnic basket

3 weeks ago - 03 March 2019 | Business

Windhoek • Yolanda Nel The car is packed and this time you remembered your sleeping bag. Nothing will spoil this long awaited camping trip.Then your...

Meet the 21st century real estate pro

4 weeks ago - 24 February 2019 | Business

While many of us laugh at the results of the online quizzes that calculate the likelihood of a profession being taken over by a robot,...

At your service

4 weeks ago - 24 February 2019 | Business

Windhoek • Jurgen Isaacs Running a small business, or being a lawyer, plumber, architect, doctor or whatever form of self-employment you find yourself in, you...

Every night is date night

1 month - 17 February 2019 | Business

Windhoek • Yolanda NelValentine's Day may be over but that doesn't mean the romance should stop. In this vein, one company is making it easy...

Camping, glamping – you choose

1 month - 10 February 2019 | Business

Good news for keen travellers in our own country, is that the Gondwana Collection has made a number of changes to its discount structure for...

Keeping non-profits accountable

1 month - 03 February 2019 | Business

“Over the past decade, sponsorships, donations and corporate social investment initiatives have undergone dramatic changes and this philanthropy landscape keeps on changing,” says Revonia Kahivere,...

Latest News

Kom bak en brou saam

1 hour ago | Society

Windhoek • Yolanda NelWou jy nog altyd ook koekies mooi versier, maar die taak lyk glad nie bereikbaar nie?Dan is hierdie ’n geleentheid wat jy...

Little foot entertains

1 hour ago | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

A better future for the...

1 hour ago | Social Issues

Windhoek • Yolanda NelStatistics on how many Namibian children are at risk, is dire. As a result, a group of people decided that something needs...

Rosewood transporters have their say

1 hour ago | Disasters

Swakopmund • Otis Finck A local trucker who is in the business of transporting Rosewood says Namibians are confused about the practise and have little...

Nog huise kom vir Otjomuise

1 hour ago | Infrastructure

Windhoek • Yolanda Nel Terwyl honderde huise in Otjomuise uitbreiding 10 nog steeds leeg staan ná dit gebou is in die hoop om die behuisingsnood...

Say it!

1 hour ago | Opinion

Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say. Kan mnr. Amupanda asseblief vir ons die statestieke wys waar...

Under pressure

1 hour ago | Columns

Karl PhilanderHumans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to.Humans are told that the sky...

Sugar and spice and all...

1 week ago - 17 March 2019 | Art and Entertainment

A warm, welcoming smile greets many who visit Ice and Spice Café, situated at Ankerplatz in 11 Sam Nujoma Avenue in Swakopmund.Offering the best ice...

Tweede operasie vir baba Joshua

1 week ago - 17 March 2019 | People

Gobabis • Yolanda Nel Die opwagting van ’n nuweling is vir ouers sowel as vir die familie, ’n groot vreugde. Maar vir hierdie gesin van...

Load More