WAP steun borskanker
03 November 2020 | Society
Die leerlingraad van die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het onlangs ’n “Pienkdag” ter ondersteuning van die Kankerverenig van Namibië (CAN) gehou. Die N$3 300 wat ingesamel is, sal deur CAN gebruik word om vroueklinieke aan te bied. Ben Wilders, Divan van Rensburg en Annemarie Booysen het die skenking aan CAN se uitvoerende hoof Rolf Hansen, oorhandig. Foto verskaf