Wat op dees aarde maak ons hier?

10 September 2018 | Columns

Yolanda Nel - Ek kom agter dat ons almal met tonne bagasie op ons skouers rondloop en geen hoeveelheid yoga of meditering help om die las ligter te maak nie.

Ons wil huis koop, die motor moet gediens word, die kat het kleintjies op die splinternuwe mat gekry en almal staan bakhand en vra om hulle te owe. En owe-geld word onmiddelik deur almal gesien as afskryfgeld.

Meer en meer mense ervaar hul midlife crisis in hul laat 20’s of vroeë 30’s, want een helfte gaan nie 40 haal nie en die ander skop net so duskant aftrede die emmer. En wat het ons dan gedoen? Hard gewerk om belasting te betaal.

In my lewe is ek oortuig dit is nie ’n midlife crisis nie, maar eerder ’n existential een. Dis baie erger. My probleem is nie soseer om vas te klou aan my jeug nie, maar eerder wat ek met hierdie lewe maak waarin ek begewe is.

Is daar nie meer vir hierdie lewe bestem nie? Daar moet iets meer wees wat hierdie gat vul. Nie iets wat met geld, sukses of rykdom te doen het nie. Niks is daaraan te meet nie. Maar eerder, maak ons ’n impak daar waar ons meeste van ons dag spandeer? Maak ons ’n verskil in iemand anders se lewe?

Eiendomsagente bombadeer jou met die beste winskopie, maar benewens die feit dat ’n deel van my hardverdiende geld reeds na die staat gaan, wil ek nie voel die bank besit my vir die volgende 20 jaar nie. Ek kry dit nie klein dat groot besighede kan ryk word van my en almal om my se geld terwyl ek my sushi-aandete eers vir drie dae aan myself moet regverdig voor ek dit koop nie. Dit terwyl ek moet uitwerk hoeveel dae is dit nog tot pay day.

’n Groep ongelukkiges staar ook afdanking in die gesig, bloot omdat maatskappye nie meer die massas kan bekostig nie. Dan sit tien vriende saam om ’n braaivleisvuur en bespiegel ’n studentehuisopset, want dan het ons elkeen darem ’n stukkie grond op ons naam.

En as dit nie werk nie, moet ons maar almal op ’n streep by ’n kwekery gaan aanklop en die grond sak vir sak daar gaan aankoop en styf daaraan vasklou.

As dit steeds nie’'n oplossing is nie is, die beste alternatief seker om op ’n vliegtuig te klim en te gaan kyk wat mense oor die waters doen wat dieselfde voel. Die gras aan die anderkant is nou wel nie joune nie, maar nog niks het enige iemand gekeer om na groener weivelde te loop soek nie.

Similar News

 

The evolution of change

6 days ago - 18 August 2019 | Columns

Leandrea Louw Change is scary and as humans we're not very adaptable when it comes to change. Yet everything around us is constantly evolving,...

We live and we learn

1 week ago - 11 August 2019 | Columns

Iréne-Mari van der WaltThe great irony attached to most social movements of the 21st century is that, despite being aimed at pushing and broadening labels...

Out of reach

2 weeks ago - 04 August 2019 | Columns

Otis FinckAs the housing waiting lists keep on growing, prices for a place to live and call your own continue to skyrocket. The prospect of...

Penny wise and pound foolish

3 weeks ago - 28 July 2019 | Columns

Gerine Hoff While the renaming of streets in the capital continues un­abated – one would swear the City of Windhoek has spare change lying around...

The benefits of sport

1 month - 21 July 2019 | Columns

Adolf KaureI have practiced a number of sport codes including karate, golf, chess, soccer, tennis, table tennis and boxing over the years.There are a lot...

Life's simplest secret

1 month - 14 July 2019 | Columns

Irene-Mari van der Walt Advice on how to live a fulfilled life abound and are often pondered by both the self-righteous and the truly...

Learning the lingo

1 month - 07 July 2019 | Columns

Gerine HoffWorking in the written word industry, I was thrilled to see that Merriam-Webster has added more than 600 new words to their dictionary this...

Fight for financial freedom

1 month - 30 June 2019 | Columns

Adolf KaureThe Namibian economy is currently in a recession and it is a reflection of what is going on all over the world.Many graduates are...

Take care of yourself

2 months ago - 23 June 2019 | Columns

Leandrea LouwIt’s the middle of the year, and by now a lot of us feel overwhelmed, overworked, depressed and stressed.I found myself in that exact...

Coping with a mental disorder

2 months ago - 16 June 2019 | Columns

Julienne van Rooyen I always try to write from the heart, even though my writing has gotten me into trouble at times. What I believe...

Latest News

Thomas, Armas victorious

5 days ago - 18 August 2019 | Sports

Windhoek • Limba MupetamiThe electrifying 19th edition of the Old Mutual Victory was won by Reinhold Thomas and Alina Armas in the respective men and...

City of angels

6 days ago - 18 August 2019 | Society

Tanja Bause “More and more kids in Namibia are being orphaned daily and fewer people are taking care of them,” says Bettie Hoakhaos (52) of...

Ongos on the go

6 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

The groundbreaking ceremony for the N$ 4.3 billion housing project of the Ongos Valley took place in the capital this earlier this week. A total...

Residents and |Gôagoses at loggerheads

6 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

Residents of Duneside informal settlement in Rehoboth’s Block E said they want their Town Council and the Rehoboth Urban East Constituency office to bring basic...

Good possibility for rain

6 days ago - 18 August 2019 | Disasters

Swakopmund • Erwin LeuschnerFor many Namibians, especially farmers, there may be a small glimmer of hope. The strong El Niño phenomenon, which is one of...

Giving hope to the destitute

6 days ago - 18 August 2019 | Social Issues

Walvis Bay • Leandrea Louw The Promiseland Trust, established in Walvis Bay in 2009, feeds more than 2 500 children across the town every day.Founded...

Vlinders vlieg hoog

6 days ago - 18 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Oulike babaklere het 'n manier om enige mamma-hart te laat smelt en ander broeis te laat. Juis daarom het 'n mamma...

Agriculture in harmony with nature

6 days ago - 18 August 2019 | Environment

“Sustainability so often has negative connotations,” says Fabian von Hase. He finds the term “ecological health” more fitting.“Sustainable means that we do less harm to...

Prickly intruders

6 days ago - 18 August 2019 | Environment

Windhoek • Theresa Lang Gunhild Voigts carries gardening tools with her wherever she goes. Peek in her car and you will find rakes, saws and...

Load More