Watertekort in hoofstad neem toe

19 May 2019 | Disasters

Skaars twee weke ná die Windhoekse munisipaliteit aangekondig het daar is vooruitgang in terme van waterbesparings – hoewel gering – tree streng waterbeperkings op 1 Julie in.

Windhoek Express se susterskoerant, Republikein, het vroeër hierdie week berig dat inwoners van die hoofstad nou 15% water moet spaar, nadat die waterskaarste op 1 Mei van 'n kategorie C na kategorie D verander het. Huishoudings mag nie meer as 25m³ per maand gebruik nie.

“NamWater sal voorts net 35% van die water voorsien, terwyl die Windhoek-akwifer ingespan moet word om aan sowat 39% van die stad se watervraag te voorsien – al is dit nie volhoubaar nie,” luidens die berig.

Die hoof van die Windhoekse stads-raad, Robert Kahimise, het tydens 'n mediakonferensie 'n vooruitskouing van Windhoek se waterverskaffing tot in 2021 aangekondig, waartydens hy gesê het die munisipaliteit beoog om 26% water uit die suiwering van rioolwater te herwin.

“NamWater het aangedui dit kan tydens 2019-20 slegs sowat 163 712 m³ (35%) van Windhoek se weeklikse aanvraag na water van 539 350 m³ voorsien,” het Kahimise gesê. Onder normale omstandighede voorsien NamWater tussen 70% en 75% van Windhoek se water.

Windhoek Express het onlangs berig dat die munisipaliteit tot twee maande geneem het om 'n waterlekkasie te herstel. Vrae van die media het Kahimise genoop om te erken dat die grootste probleem die verouderde infrastruktuur is. “Dit is nie behoor-lik onderhou nie ,” lui Republikein se berig.

Similar News

 

We are running out of water

3 days ago - 23 June 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh The date for dams supplying Windhoek to run dry has now advanced with between two and three weeks. The reason for...

More support for Dare to Care

2 weeks ago - 09 June 2019 | Disasters

Given that Namibia continues to be ravaged by drought, Engen earlier this week donated N$1 million to the Dare to Care Foundation to assist the...

Ontbyt saam vir boere

1 month - 26 May 2019 | Disasters

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer ons eet, dink ons selde aan hoe die eier, melk of spek op ons bord beland het. Die meeste...

Erongo shudders under weight of drought

1 month - 26 May 2019 | Disasters

Swakopmund • Leandrea LouwAlmost 13 000 bags of maize meal were distributed to households in the Karibib and Daures constituencies between November 2018 to March...

Plans to place water along the Fish

1 month - 26 May 2019 | Disasters

//Ai-/Ais • Erwin Leuschner The popular Fish River hiking trail in southern Namibia is threatened with closure at the end of the month due to...

Severe water shortages in the East

1 month - 13 May 2019 | Disasters

Residents of Otjongombe village are facing difficulties due to the ongoing drought and severe water shortages in the area. Otjongombe is situated about 120 km...

Wilde vrugte hul enigste hoop

1 month - 12 May 2019 | Disasters

Sihepere • Kenya Kambowe Grond wat onbenut is weens die huidige droogte en die feit dat hulle werkloos is, is twee van die talle uitdagings...

Take water restrictions seriously

1 month - 28 April 2019 | Disasters

Yolanda NelAlthough progress can be seen in terms of saving water, it is minimal.So says spokesperson of the City of Windhoek, Lydia Amutenya.“The outcome of...

Food for conservancy schools

2 months ago - 07 April 2019 | Disasters

In March food benefits were distributed to schools throughout the N≠a Jaqna Conservancy - the largest in the country and one of only two...

Spaar water of probleme kom

2 months ago - 31 March 2019 | Disasters

Yolanda Nel Huishoudelike waterverbruikers word gemaan om nie meer as 90 liter water per dag per persoon te gebruik nie, voor nóg strenger waterbeperkings...

Latest News

Building bridges

3 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Construction work continues on the Windhoek - Hosea Kutako International Airport road, with works set to start again on the bridge over Frank Fredericks drive...

Skills training for ­vulnerable moms

3 days ago - 23 June 2019 | Local News

Ester Kamati Twenty-five young mothers from the Lidar Community Foundation are receiving skills training for the next six weeks, thanks to the support of the...

Art and pets = Animals...

3 days ago - 23 June 2019 | Events

The SPCA Windhoek held its annual fundraiser – Animals by Night – last week, with a spectacular event at the FNCC.According to general manager of...

We are running out of...

3 days ago - 23 June 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh The date for dams supplying Windhoek to run dry has now advanced with between two and three weeks. The reason for...

Hope for Justin

3 days ago - 23 June 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw Justin Koch, a ten-year-old boy from Walvis Bay, has been ­battling with cerebral palsy spastic diplegia all his life.Born...

Help hier, asseblief!

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Windhoek • Rodney SwartbooiEk was onlangs by ’n konferensie op Otjiwarongo en dit was op pad terug wat ek afgekom het op ’n gesin, ’n...

Familie sonder hoop

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Nkurenkuru • Kenya Kambowe 'n Familie van vyf in die Kayeure-nedersetting in die Musese-kiesafdeling van Kavango-Oos bly in 'n 2x2 m-struktuur bestaande uit stukkies muskietnet,...

The heartbeat of the city

3 days ago - 23 June 2019 | Business

Windhoek • Lisa Plank A taxi driver cruises down the street, loud music blaring from the loudspeakers inside the car. With one hand he casually...

Pageant winner supports schools

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Winter is always a time for reflection and appreciating what you have, and this year is no different!During 2018, the first runner up of Miss...

Load More