Wees gewaarsku oor krag

Onwettige elektrisiteitsaansluitings beskadig nie net munisipale toerusting nie, dit kan ook lewens eis.

17 September 2018 | Government

Yolanda Nel - Die Windhoekse stadsraad het die publiek teen onwettige elektriese aansluitings gewaarsku en gesê dit plaas die hele gemeenskap in gevaar.

“Weerlose lede van die gemeenskap soos kinders, word deur onwettige elektriese aansluitings aan onveilige drade blootgestel,” het die stadsraad se skakelbeampte, Lydia Amutenya, tydens 'n mediageleentheid gesê.

Volgens die stadsraad is daar die afgelope ses jaar reeds ses mense dood ná hulle geskok is omdat hulle self probeer het om elektrisiteit aan te sluit.

“Onwettige aansluitings trek te veel krag van die network, wat langer kragonderbrekings vir kliënte wat wel betaal, tot gevolg het,” het sy gesê. Boonop veroorsaak dit ook skade aan munisipale toerusting.

Die stadsraad het telke male onwettige aansluitings verwyder, maar dit word weer gekoppel sodra die stadsraad se werknemers weg ry. “Gemeenskapslede is gewoonlik baie aggresief teenoor ons werknemers en moet die stadspolisie by tye tussenbeide tree om ons personeel te beskerm,” het Amutenya gesê.

Die stadsraad doen 'n beroep op alle inwoners om nie betrokke te raak waar ander besig is met onwettige aansluitings nie en om skuldigdes aan te meld. Die nommer wat geskakel moet word, is 290 2452 of 290 2454.

Similar News

 

Reho soek inwoners aan stuur

1 month - 14 April 2019 | Government

Rehoboth • Yolanda NelDie soektog duur voort vir 'n geskikte kandidaat om die pos van uitvoerende hoof van die Rehoboth dorpsraad te vul. Intussen is...

Gobabis spog met junior dorpsraad

2 months ago - 17 March 2019 | Government

Gobabis • Yolanda Nel Die Gobabis dorspraad spog vir die eerste keer met ’n junior dorpsraad wat uit 12 leerlinge van drie plaaslike skole bestaan.Volgens...

CoW backtracks on water bills

2 months ago - 10 March 2019 | Government

After many residents queried their high water bills, the City of Windhoek has undertaken to rectify the backdated charges of single household consumers.“A water scarcity...

/Goagoses vs residents

2 months ago - 24 February 2019 | Government

Rehoboth • Jemima Beukes While it seems some Rehoboth residents are praising the Ministry of Urban and Rural Development's (MURD) representative in the Rehoboth Town...

Okahandja sit met hande in die hare

3 months ago - 03 February 2019 | Government

Yolanda Nel • OkahandjaDie uitvoerende hoof van die Okahandja-munisipaliteit is gefrustreerd oor raadslede wat nie ingehuldig word nie.“Die raad is verdeel,” het me. Martha Mutilifa...

City's capped budget safe for residents

3 months ago - 03 February 2019 | Government

Jana-Mari Smit • WindhoekRural and urban development minister Peya Mushelenga confirmed this week that the painstaking and nearly six-month approach he adopted before he approved...

Christmas lunch for Windhoek’s elderly

5 months ago - 17 December 2018 | Government

Windhoek’s mayor last week hosted a Christmas lunch for the city’s elderly residents at the Katutura multipurpose centre field.Speaking at the event, mayor Muesee Kazapua...

Town planners want ad requirements altered

5 months ago - 03 December 2018 | Government

Yolanda Nel - Your neighbour plans on erecting a three-storey dwelling next door that will block your view.The person across the street wants to rezone...

Windhoekers wasting water

5 months ago - 26 November 2018 | Government

Given the heat wave the country is currently experiencing, it can be expected that water consumption has increased. However, this has dire consequences for the...

Okh-dorpsraad se ­waardasies te hoog

5 months ago - 26 November 2018 | Government

Yolanda Nel - Talle huiseienaars op Okahandja is moedeloos ná die munisipaliteit glo erken het dat sekere munisipale waardasies nie reg is nie, maar weier...

Latest News

Toilet in hotel se plek

4 days ago - 19 May 2019 | Infrastructure

Okahandja • Yolanda NelTwee maande ná die Okahandja Hotel-gebou stil-stil in die dorp gesloop is, het inwoners nou 'n nuwe hoofpyn, met die rommel wat...

Met of sonder naam

4 days ago - 19 May 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer jy Rehoboth se strate begin op of af ry, vra jy nie vir iemand 'n straatnaam nie, want boorlinge van...

Watertekort in hoofstad neem toe

4 days ago - 19 May 2019 | Disasters

Skaars twee weke ná die Windhoekse munisipaliteit aangekondig het daar is vooruitgang in terme van waterbesparings – hoewel gering – tree streng waterbeperkings op 1...

Klokkie van hoop

4 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelDie agtjarige Marjuné Fleschig is verlede Oktober met leukemie gediagnoseer.Sewe maande later kan die gesin weer ’n bietjie asemhaal nadat sy verlede...

Donated kennels making a difference

4 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

Swakopmund • Adolf Kaure The Township Doghouse Project recently handed over doghouses to dog owners in the DRC informal settlement. The privately funded charity strives...

Aardse vreugde

4 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelOngeag jou eetstyl of dieetvoorkeure, almal is elke dan en wan lus vir 'n skeppie roomys of 'n pizza met kaas. En...

Chicken for beef

4 days ago - 19 May 2019 | Agriculture

Palmwag • Nina Cerezo Gabes /Goagoseb sits on his shady veranda. In the surrounding garden, cacti and other plants are blooming, a window of his...

Namibia still imports too much...

4 days ago - 19 May 2019 | Energy

Windhoek • Ellanie SmitNamibia is aiming to generate 80% of its electricity locally within the next four years, which will assist in sustaining the growing...

Beer Pong for Hope

4 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

The Auas Valley Shopping Mall recently donated food and basic necessities valued at N$10 000 to the Hope Village in the capital, following the Clausthaler...

Load More