Nuweling word verwelkom

Mariana Balt
Vanjaar se Hart van Windhoek-fees was weer eens ? groot sukses met besoekers van heinde en ver en kunstenaars uit die boonste rakke. Van die nuwe sterre op vanjaar se fees wat baie aandag getrek het, was dié vrolike meerkat en die nuweling in Namibia Media Holdings se stal, die Windhoek Express. Aili Amunyela, Rebecca Haukena, Armando Joao, Leonardo Nanub, Ester Ithelenga, Irene Gomachas en Kaya Appolus het seker gemaak dat niemand die twee miskyk nie. Foto Mariana Balt