Opinion

Gerine (WE) Hoff
Safe haven for victims of GBV: Wonderful news! Now let’s just home staff manning the office have a genuine concern for victims, also that the victims push through with the cases and don’t drop the charges once their loved-one makes all kinds of baseless apologies.

Sterkte Monique Redecker met jou werk by die DBV. Ons verwag groot dinge!

Dankie Yolanda vir jou wors-kolom – ek het dit vreeslik geniet! Hoop om jou by die kompetisie te sien!

Hoe bemoedigend was dit nie verlede Donderdagaand toe soveel Windhoekers byeengekom het om te bid vir veiliger paaie nie. Dankie Rohwan dat jy die inisiatief geneem het om dit te reël. Ek hoop almal neem ons gebede ter harte op.