Say it!

Gerine (WE) Hoff
Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say.

Something is terribly wrong with our justice system and needs urgent attention: Another murderer walks free because of police negligence / incompetence / investigation messed up. Investigation dating back to 2016. Also postponement of court cases very worrying. Out of 31 Walvis Bay court cases 16 were postponed; Swakopmund 18 out of 19 cases postponed. Simple cases like drunken driving, theft etc. Some dating back to 2016? How is this possible? Law system should be embarrassed! Or is it incompetent?

Monte Zahne in Eros is elke naweek so besig met drank en partytjies. Alles jong studente wat alles afbreek en Body Corporate is nerens te sien nie.

Hoe kan hospitale koekies en tee besnoei om koste te bespaar? Die kos is dan klaar van power gehalte. Ek neem aan die fondse gaan vir meer kritieke areas aangewend word. Soos korrupsie. Well done.

Hepatitis E is ’n groot bedreiging vir ons toerismebedryf. Gesondheidsinspekteurs, doen julle werk by die shebeens en kapanas om Hepatitis E uit te roei.

Residents of Henties, Wlotska, Swakop: Please be aware of public notice that Gecko Salt is planning massive salt works at Mile 68 and will be using historical mining footprint for infrastructure! These plans will change our beaches and environment forever. Please attend the public meetings only planned in Henties and say your say!

Laat MTC asb ’n persverklaring uitreik waarom hul 3G so stadig is in Windhoek en hotspots deur slimfone ontkoppel terwyl mens dit gebruik. Beheer Telecom die bandwidth spoed? Speedpoint betalings is net so stadig en dis ’n stryd om ’n e-mail te stuur voor dit self ontkoppel. Is dit network overload nadat tjeks uitfaseer of outdated toerusting?

Hoe is dit moontlik dat studente wat nie genoeg punte het om te studeer en by oorsese nie-geakrediteerde instansies registreer het nogtans deur dieNSFAF gefinanseer word met onder andere sakgeld en vlugte? Dan weet die NSFAF mos dat dit uitgesmyte geld is en ondersteun hul nograns? Skandelik hoe taxpayers se geld gemors word!

City of Windhoek please change the arrows at the WHS traffic lights to work from 06:00 to 18:00 daily. There is always a row of cars wanting to turn left or right. Thanks!

Aai mense wat se alarms vir ’n gevoelde ewigheid gil! Wat verwag julle? Moet dit met ’n panga ninja style jul eiendom verdedig? Glo my, al wat dit doen is vir diewe adverteer niemand voel ’n veer om te kyk na jou eiendom nie, plus jy maak jou bure lekker befoeterd. Hulle wil net jou krag afsit en te hel met jou vrieskaste etc. solank net die senudodende geskrou kan ophou. Laat programmeer tog asb. vir kortse tjank tyd. Dit adverteer daar’s ’n probleem en geen vals alarm want dis wat dit 95% van die tyd is.

Hierdie vuurwapen lisensie-storie is ’ goeie onderwerp vir kinder storieboeke! Ek weet van ’n persoon wat nou al byna 4 jaar gelede aansoek gedoen het vir ’n pistoollisensie. Die betrokke afdeling wat lisensies uitreik het nou al met twee belaglike verskonings gekom om nie die lisensie goed te keur nie en is elke keer verkeerd bewys. Dis ’n absolute klugspul. Dit wil voorkom asof persone volgens hulle standaarde lisensies kry.