Say it!

Gerine (WE) Hoff
Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say.

Riverside avenue in Swakop which describes exactly where it is, renamed to Dr Kuima Riruako Avenue? Where is the logic behind this? Confusion will reign, nobody will know where to find it? Thousands will have to be spent on maps, stationery and business cards! Common sense? Boggles the mind!

Ek kan nie verstaan dat daar mense is wat dink diere wat in sirkus deelneem is OK en goed versorg nie. Om enige dier in 'n hok te hou totdat dit sy beurt is om op te voer is wreed, maak nie saak hoe mooi jy sy pels versorg of watter fancy kos jy hom voer nie. Dan nie eens te praat oor die ure (wat dae raak) wat daardie dier in 'n hok is op die lang paaie na die volgende bestemming. Kan nie glo dat mense in vandag se lewe nie die wreedheid van dit insien nie!

Diereliefhebber: Jy wil wraggies sorg dat honderde kindertjies die sirkus ontneem word oor jou probleem. Begin dan ook sommer met 'n boikot teen slagpales en slaghuise wat daagliks wêreldwyd derduisende diere slag. Word liewer 'n menseliefhebber en probeer iets vir jou medemens doen ipv hierdie gedurigehoogheilige gesanik oor diere.

Here go the rest of our trees, never mind what the forests the Chinese plundered! Now Germany wants millions of tons of de-bushed chopped wood for their power plants! We all know that even now de-bushing is mostly tree-bushing because it is easier and faster than cutting bush down. And we all know that nobody from the govt ever checks on the debushing. God forbid that would mean actually doing something! God save our country, soon to be total desert!

Rehoboth drowns in debt: Namwater 20 million, Nampower 99.6 million! Easy to solve. Cut everybody off till they paid especially govt institutions! Thats normal procedure!

Waar is Whk se verkeersbeamptes as ons padgebruikers hulle nodig het? Dinsdagoggend spitstyd was daar chaos op die kruising van paaie naby St Pauls. Alle robotte buite werking en onklaar swaar voertuig in straat. In hierdie krisis was daar was geen verkeersbeampte aan diens gestel nie. Die bottelnek situasie het veroorsaak dat baie mense laat gekom het vir werk en skool. Dis swak ...of liewer géén diens!

If Katrina Hanse-Himarwa says schools should incorporate the topic of genocide so children can learn about Namibi'as earliest anti-colonial resistance PERHAPS it is a good idea but let the children also learn about genocide of Namibians by Namibians in Lubango during the 1980s. Stop teaching our children just the truths that suits us. Let's be real and open minded. History is not just what we choose to acknowledge. If it happened it happened.

Baie snaaks: Die verkeers polisie van Nam POL het nie voertuie om hul werk te doen nie maar kyk hoeveel polisie voertuie staan by winkelsentrums gedurende die dag. Doen inkopies, besoek mense in hospitale, staan in woonbuurte by die bestuurder se huise.

Dis nou vir jou nuus. Die direkteur en adjunk direkteurs in Ministerie van Finansies doen nou net wat hulle wil en is nooit in die kantoor nie (kamma by vergaderings wat net hulle alleen van weet). Hulle se verantwoordelikheid het nou amptelik die juniors se verantwoordelikheid geword. Die juniors is ast ware nou skaapwagters in die kantoor. As jy nie een wil wees nie is jy in groot moeilikheid. Jou kom en gaan en jou persoonlike lewe begin raak 'n probleem. Geen wonder ons is nou in die ekonomiese krisis nie.

Die datamonster loop ja - skielik na al die jare van 3 maande se lugtyd vir N$100 moet daar nou aanvaar word dat tegnologiese gestremdheiddie oorsaak is dat dieselfde bedrag skaars twee dae hou - dit met slegs Wifi aangeskakel. Praat van 'n skielike datahonger.