PAS IN: 'Care'-uitstalling eindig vandeesweek

#KunsUitstalling
Yandi Du Plessis
Care deur Lisa Voigts wat tans by The Project Room uitgetsal word, loop binnekort tot ’n einde. Belangstellendes het tot Saterdag 9 September kans om die kunsuitstalling te besoek. Volgens die kunstenaar is elke stuk in hierdie uitstalling ’n uitnodiging om meer bewus te wees van ons wêreld en die huidige oomblik.
Daar is ook ’n paar van hierdie unieke kunswerke wat nog te koop is.