PAS IN: ‘God.Family.Comedy’ op pad na NTN-verhoog

Yandi Du Plessis
Die veelbekroonde Namibiese komediant Big Mitch bring sy jongste en eerste opvoering van die eenmankomedieprogram God.Family.Comedy op 24 November na die Nasionale Teater (NTN) se verhoog.
Dié werk wat sy onmiskenbare talent sal vertoon om verwante stories met 'n unieke komiese kinkel te vertel. Bespreek jou kaartjies en sluit aan vir ’n aand van ongeëwenaarde humor, terwyl ons die krag van komedie, familie en die vreugde wat dit in ons lewens bring, vier!
Besoek ntn.org.na vir meer inligting.