2023 was ? groot jaar
                                    
            
            Die Orakel het ons leerlinge en onderwysers gevra watter herinneringe vir hulle uitgestaan het.  Van die Guppy-konsert tot Valedictory, World Cup Wednesdays tot Mad Hair Day, Interskole, Woestynfees, spangees en die NNKK-fees, kattekwaad in die klas, verliefraak, uitdagings oorkom, nuwe maats maak by die Nictus-Napso-sportweek en nuwe dinge leer – té veel lekker dinge om te noem!