Die Afrikaner-bul van Jan (oom) en Manie Blaauw van Salztal Boerdery in die Aroab-omgewing is as die senior- en raskampioen gekies. Die hanteerder is Petrus Shikanga.
Die Dexter-koei van Danie en Carina van Vuuren met die Dane Dexter-stoet in die Kamanjab-omgewing is as die junior- en raskampioen gekies.
Die Braunvieh-bul van Henriëtte Le Grange met die Aurora Braunvieh-stoet in die Summerdown-omgewing is as die junior- en raskampioen gekies. Die hanteerder is Ben Kenamuinjo.
Die Dexter-bul van Danie en Carina van Vuuren se Dane Dexter-stoet in die Kamanjab-omgewing is as die junior- en raskampioen gekies.
Die Limousin-bul van Eandro Lottering met die Golden Sun stoet in die Otavi-omgewing is as die senior- en raskampioen gekies. Die hanteerder is Amon Emmanuel. Fotos Jacques du Toit


