Klein maar getrein
Mariana Balt
Garth Olivier en Garth Cloete van die JKA Rehoboth Karateklub geniet elke oomblik van die klasse wat sensei Tian deesdae op die dorp aanbied. Ander rakkers wat ook graag dié gevegskuns onder die knie wil kry, kan hom by 081 041 2682 skakel.