Leierskap trots vertoon

Mariana Balt
Die Primêre Skool Origo op Rehoboth is die eerste skool op die dorp wie se leerlingraad vanjaar met splinternuwe baadjies spog om hul leiersposisies te beklemtoon.