Trofee staan by United
Mariana Balt
Afrigter Jood Opperman en spelers van Trustco United begin met die feesvieringe nadat dié rugbyklub vir die eerste keer sedert 2003 weer die kampioene van die Namibië Rugby-unie se premierliga is. United het in die eindstryd vir FNB Wanderers met 20-18 geklop. Foto Andrew Poolman