Dertigste Radiothon in 30 dorpe
Oor drie dekades het dit gegroei tot een van ’n plaaslike radiostasie se belangrikste gemeenskapsinisiatiewe, en dit is bekend as ’n beweging van geloof, hoop en betrokkenheid.Kanaal 7 se 30ste Radiothon vind vanjaar vanaf 29 Julie tot 2 Augustus gelyktydig in 30 dorpe plaas, met elke skenking wat onder meer gebruik word om programme te skep wat mense se lewens raak.
Vir meer inligting oor hoe jy kan help of iets wil skenk, kontak Kanaal 7 direk by [email protected] of 081 594 8252. Produkte of dienste word op die So By So-veilingsplatform aangebied.
As jy wil betrokke raak of meer wil weet, stuur ’n e-pos aan [email protected] of skakel 081 594 8252.