Kappies se begrafnis
- 4 Days Ago - 2025-06-11 00:00:00
Ná ‘n glips in gister se uitgawe stel ons graag die feite van die begrafnisreëlings vir die wyle rugby-afrigter en -administrateur mnr. Christo (Kappies) Alexander. Die begrafnisdiens sal op Vrydag 13 Junie om 10:00 by R.E.L.K. (Rynse Evangeliese Lutherse Kerk) op Rehoboth gehou word.