Run Whisperers en Tigers beur vorentoe

Krieket
-
Tielman van Lill

Die YouTrack Fleet Management Run Whisperers en Crazy Monkey CCD Tigers het die afgelope Sondag elk twee ligapunte opgeraap in die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Challenge, wat by Wanderers in die hoofstad beslis is.

Die Run Whisperers het die Etungu Kudus met agt paaltjies geklop, terwyl die CCD Tigers die Central Sunrisers met 20 lopies oorrompel het.

Run Whisperers (102/2 in 13.3 boulbeurte), Kudus (99/8 in 20 bb)

 

Die Whisperers se lopies

Nirav Ladani (4 lopies, 5 balle, 1x4), Nyasha Nyashadzaishe (17, 26 b, 1x4), Karl Birkenstock (34* nie uit nie, 30 b, 4x4), Wessel Myburgh (27* nie uit nie, 20 b, 2x4, 1x6). Ekstralopies: 20. Grenshoue: 14 (8x4, 1x6).

Zander Lombaard (1 paaltjie vir 14 lopies in 2 boulbeurte) en Alexa Vorster (1/19 in 2) het elk een paaltjie vir die Kudus geneem.

 

Die Kudus se lopies

Edelle van Zyl (3, 4 b), John Valentin (5, 19 b), Edwill Twyman (4, 11 b, 1x4), André van Niekerk (7, 15 b, 1x4), Chris Freeman (15, 12 b, 1x4, 1x6), Stuart Pearce (0, 3 b), Zander Lombaard (31, 27 b, 2x4, 3x6), Tiaan Brandt (13, 13 b, 1x6), Ruald Geldenhuys (4* nie uit nie, 9 b), Tjaart Vorster (7* nie uit nie, 7 b). Ekstralopies: 10. Grenshoue: 10 (5x4, 5x6).

 

Die Whisperers se boulers

Ned Webster (2/8 in 4), Lucas Kruger (2/12 in 3), Pieter Meuwesen senior (1/15 in 4), Abri Oberholzer (1/26 in 2), Kairavbir Singh Malhotra (2/12 in 2).

Tigers (98/8 in 20 bb), Sunrisers (78 almal uit in 18 bb)

 

Die Tigers se lopies

Joshuan Julius (22, 20 b, 1x4, 2x6), Louis Burger (15, 24 b, 2x4), Jaden Cloete (8, 17 b), Johan Potgieter (0, 3 b), Douglas Truter junior (13, 26 b), Riego Julie (8, 8 b), Jacques Koekemoer (8, 4 b, 1x6), Quincy Beukes (5* nie uit nie, 12 b), Nicardo Pienaar (8, 6 b, 1x6). Ekstralopies: 11. Grenshoue: 7 (3x4, 4x6).

 

Paaltjies vir die Sunrisers

Shaun Fouché (2/15 in 4), Ruan Conradie (1/21 in 4), Rowan van Vuuren (3/16 in 4), Albert de Klerk (1/12 in 3), Chikonya Haipumbu (1/13 in 3).

 

Die Sunrisers se lopies

Shaun Fouché (14, 13 b, 1x4, 1x6), Tiaan van der Merwe (5, 10 b, 1x4), Francois Fuscher (4, 13 b), Conrad Jacobs (0, 1 b), Ruan Conradie (20, 21 b, 1x4, 1x6), Henco van der Merwe (0, 3 b), Albert de Klerk (14, 12 b, 3x4), JP Conradie (6, 6 b, 1x4), Rowan van Vuuren (6, 11 b), Perlo Hitiraukanga (4* nie uit nie, 17 b), Chikonya Haipumbu (1, 2 b). Ekstralopies: 4. Grenshoue: 9 (7x4, 2x6).


Paaltjies vir die Tigers

Douglas Truter (1/8 in 3), Nicardo Pienaar (2/8 in 4), Johan Potgieter (3/12 in 3), Quincy Beukes (2/17 in 3), Juan Meyer (1/6 in 3).

[email protected]