Zebras versnel pas

Krieket
-
Tielman van Lill

Die Supatronix Unam Zebras het Saterdag hul tweede wedstryd in die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Challenge by Wanderers in die hoofstad gewen.

Die Zebras het eerste gaan kolf en 191 lopies vir die verlies van vier paaltjies in 20 boulbeurte opgestapel om die Spur Warriors (167/7 in 20) met 24 lopies te troef.

 

Die Zebras se lopies

Jignesh Panchal (30 lopies, 21 balle, 4x4, 1x6), Llewelyn Louw (31, 23 b, 5x4, 1x6), Tonde Musakanda (65* nie uit nie, 45 b, 7x4, 2x6), Jainam Shah (33, 16 b, 5x4, 1x6), Lucian Bampton (9, 8 b, 1x6), Ankur Kathuria (8*, 7 b, 1x4). Ekstralopies: 15. Grenshoue: 28 (22x4, 6x6).

 

Paaltjies vir die Warriors

Liam Kruger (1/11 in 1), Marcus Rabe (1/30 in 4), Jurie Engelbrecht (1/16 in 2), Danie van Zyl jr (1/6 in 1).

 

Die Warriors se lopies

Herman van Zyl (0, 2 b), Renaldo Julie (91, 61 b, 9x4, 4x6), Jaco le Roux (0, 1 b), Reynard van Zyl (31, 18 b, 4x4, 2x6), Danie van Zyl jr (13, 7 b, 1x4, 1x6), Liam Kruger (2, 10 b), Stehan Kruger (12, 14 b, 1x4), René Vermeulen (1*, 1 b). Ekstralopies: 16. Grenshoue: 22 (15x4, 7x6).

 

Paaltjies vir die Zebras

Jignesh Panchal (3/34 in 4), Lucian Bampton (2/21 in 2), Jamil Aziz (1/20 in 4).

Speler van die wedstryd: Jignesh Panchal. - [email protected]